Is daar 'n behandeling vir die stompkop kewer?

2019-10-15 12:22:00



Prof Wilhelm de Beer, bospatoloog verbonde aan die Universiteit van Pretoria het met Ryk van Niekerk op sy RSG Geldsake program gesels oor die stompkop kewer.